Loading…

Thomas A Buys

IT Guy | Music/Movie/Book Junkie | Freelance Photographer | Fitness freak | Wannabee traveler
Start exploring

Aksie, aksie, aksie

Die meeste nuwejaarsvoornemens hou nie baie lank nie. Teen hierdie tyd van die nuwejaar is hulle fut lankal uit. Die slim mense sê immers dat as jou goeie voornemens nie binne 72 uur vanaf teorie na praktyk verwissel nie, dan is dit ’n oefening in tydmors. Dan kan jy net sowel nie daardie besluite gemaak […]