Padlangs 8/2506 Stuur jou emosie
Padlangs 8/2506 Stuur jou emosie. ‘n Geduldige mens het meer waarde as ‘n bedrewe vegter, ‘n mens met selfbeheersing meer as iemand wat ‘n stad inneem. Spr 16:32 Wat sê die Skrif oor ons emosies? Nogal baie. Die hoofsaak van die Skrifwysheid daaroor is dat die wyse persoon een is wat beheersing aangeleer het. Kom […]