‘n Aantal ongewone seënbedes
Geseënd is die wat weet hoe afhanklik hulle van God is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemel (Matteus 5:3). Die week loop ek ‘n aantal mooi seënbedes raak. Dit kom uit ‘n gebedeboek wat gereeld in ‘n bekende gemeente van Kaapstad gebruik word. Die seënbedes kom uit die Franciskaanse tradisie. Dit is […]